click

Date: 5/28/2008

Mad Poet 45
.....pic6.gif.....
>>>Download Pic<<<

Die wat agter bly.

...die dans is nou verby en dit wat
weg is, is fisies, maar ware teenswoor-
digheid dans vry sonder enige illusies!

(lig jou kop, eet en drink, vier fees,
want sy is nou vry. Julle huil verniet,
die wat agter bly!)

...in n donker hoekie van die mens-like hart - gedompel in kommerwek-
kende dualiteit - le verskuil die
illusie van verlies en die illusie van
baat!
Maar die energie wat n mens se
ware siel op maak dans nou vry en
ek voel haar sommer nou hier naby
my!

(lig jou kop, en vra vir haar!
En prof. Albert ook!
hulle sal jou se, energie is
onvernietigbaar!)

Die boodskap wat sy vir jou het;
'Lig jou kop, liewe kind, want vir
jou is ek altyd daar!


pic3.gif
NEXT/INDEX(new portal)


Blogs
Main